Event Details


FEBA het dinamiese bedienings in Kazakstan en Kirgisië. Nou maak tegnologie dit moontlik om die Goeie Nuus met mense in die naburige Moslemlande van Oesbekistan, Tajikistan en Turkmenistan te deel. Bid dat God die pad gelyk sal maak en FEBA Sentraal-Asië die wysheid sal gee om dié geleenthede te gebruik.