Event Details


“Ek wil dankie sê vir elke aand se hartlike programme. Ek het aan julle geskryf oor die leegheid binne my. Ek het gevra waarom ek geskep is en hoe ek in God kon glo. Glo dit of nie, ek is gedoop en is nou ’n Christen.” (FEBA Japan-luisteraar)