Event Details


FEBA Soedan maak goeie vordering, maar daar is ’n behoefte aan mense wat toegerus is om die radiostasie te vestig. Bid dat God elke besluit sal rig en dat Hy vaardige mense sal inspireer om betrokke te raak, sodat FEBA Soedan die evangelie so gou as moontlik kan begin uitsaai.