Event Details


Die verwoestende Sikloon Freddy het twee van FEBA Mosambiek se stasies sleg beskadig. Danksy FEBA Suid-Afrika se harde werk is hulle voorlopig terug op die lug, maar die een stasie kort beduidende herstelwerk. Bid dat God die nodige kennis en fondse sal voorsien om die stasies weer volsterkte te kry.