FEBA Radio Suid-Afrika hou vandeesmaand twee getuienisbyeenkomste in Gauteng – in Pretoria (24 Augustus) en Johannesburg (25 Augustus). Pastoor Amos Phiri van FEBA Malawi kom deel ook meer oor sy span se werk. Bid dat die reëlings vlot sal verloop en dat mense Sy teenwoordigheid by elke byeenkoms sal voel.