Event Details


“Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan diegene wat julle haat. Seën die mense wat julle vervloek. Bid vir diegene wat julle sleg behandel” (Lukas 6:27-28 Afr20). Bid dat God se vrede en krag in FEBA Tsjad se harte sal heers, sodat hulle vyandigheid met liefde kan teëwerk.