Event Details


“Ek volg en luister die afgelope maand na jul regstreekse uitsendings op Facebook. Ek dank God daarvoor, want ek is ongeletterd; ek het nie skoolgegaan as kind nie, so ek maak slegs staat op luister. Ek luister na die Woord van God en memoriseer dit.” (Hmong Radio luisteraar, Suidoos-Asië)