Event Details


Prys God vir FEBA se nuwe radiostasie in Soedan! Living Hope FM saai die Goeie Nuus daagliks uit na ’n potensiële gehoor van sowat 4 miljoen, maar die aanbieders is nog onervare. Bid dat hulle sal aanhou leer en volhard in die geloof. Vra ook dat luisteraars hul harte vir die evangelie sal oopmaak.