Event Details


Vervolging is dikwels die gevolg van misverstande. FEBA Pakistan bied seminare aan vir luisteraars wat meer oor Christenskap wil weet. Van die deelnemers het getuig dat die waarheid hul vrese verlig het! Bid dat FEBA Pakistan toegelaat sal word om in veiligheid te bedien en dat hul bediening baie vrug sal dra.