Event Details


“Toe ek terugkom van die oorlog, het dit gevoel asof ek die wêreld op my skouers dra. Julle het gesê daar is net een ding wat die leemte in my siel kan vul. Julle het daardie verlange na God weer in my aangewakker. Toe ek hoor hoe julle die Bybel lees, was ek diep geraak…ek wil nou self die Bybel lees.” (FEBA Oekraïne-luisteraar)