Event Details


“Ek het nie veel van kerk geweet nie, totdat ek op ’n dag ‘toevallig’ op jul radiostasie ingeskakel het. Die inhoud het my so geseën! My geloof is nou gevestig, omdat ek God persoonlik kon ontmoet. Dankie!” – Luisteraar in Suid-Korea