Event Details


Twee jaar het verloop sedert China beheer geneem het oor Hongkong. In dié tyd is talle kerkleiers en -werkers in hegtenis geneem. Ons bid dat die Chinese regering hul vervolging sal staak.