Event Details


“Ek het nie geglo dat God my liefhet nie, so ek het nie kerk toe gegaan nie. Toe ek jul beskrywing hoor van hoe geloof in God, en ‘n persoonlike verhouding met Hom, jou kan help om vrees te hanteer, het ek ‘wakker geskrik’! Dankie dat julle jul persoonlike ervaring gedeel het.” (FEBA Rusland-luisteraar)