’n Nuwe wet in Kirgisië het hewige beperkings aan godsdienstige aktiwiteite opgelê. Bid vir God se wysheid soos wat FEBA Kirgisië se span hierdie nuwe uitdaging aanpak, en bid dat Hy mense se harte sal versag sodat hulle God se Woord sal ontvang en deur die Goeie Nuus herskep sal word.