Event Details


Tydens Ramadan het FEBA Mosambiek spesiale programme uitgesaai waarin hulle “ware vas” aan Moslems verduidelik, en hulle na Jesus toe gewys het. Volgens Direkteur Bright Sonjera het sowat 200 jongmense tussen die ouderdomme van 13 en 20 hul geloof in Christus geplaas. Loof die Here aan wie die oes behoort en vra dat elke saadjie blywende vrug sal dra.