Event Details


Het jy geweet? Daar is sowat 20 miljoen Moslems in Rusland en FEBA werk hard om na hulle toe uit te reik. Bid dat FEBA Rusland se pogings vrug sal dra. Bid ook vir die FEBA Rusland-span en hul luisteraars, wat in ’n harde en onderdrukkende politieke klimaat moet leef en bedien.