Event Details


Vandag is Russiese Taaldag! FEBA saai die Goeie Nuus al sedert die laat 1940s na Rusland toe uit. Prys die Here vir die miljoene mense wat inskakel op FEBA Rusland se uitsending, en bid vir God se hand van bewaring oor die span terwyl hulle die evangelie in toenemend moeilike omstandighede deel.