Event Details


FEBA Mongolië het ‘n nuwe program oor geestesgesondheid geloods. Bid dat die Here die span sal lei terwyl hulle mense bedien wat dit nodig het. Mag Hy genesing bring deur die uitsendings, en mag dit luisteraars na Hom toe bring.