“Here, U is my God. Ek verheerlik U, ek prys u Naam; want U het wonders gedoen – planne uit die verre verlede bestendig en betroubaar uitgevoer” (Jesaja 25:1 Afr20). Bid dat die Here se wil sal geskied en dat sy Naam hierdie jaar deur FEBA se werk verheerlik sal word.