Event Details


Prys God vir die wondere wat Hy in Malawi en Mali verrig! Ten spyte van baie uitdagings raak beide FEBA-spanne nooit moeg vir goed doen nie en hul werk inspireer duisende om hulle na Christus te keer. Bid dat God Sy Woord op die luggolwe in Malawi en Mali sal hou, totdat almal gehoor het.