Event Details


Bid vir FEBA se nuwe bediening in Oezbekistan, ’n oorwegend Moslem-land waar die evangelie nodig is, maar onwelkom is. Gelowiges word dikwels deur die owerhede dopgehou en word selfs fisies mishandel. Bid dat God die span se geloof sal versterk en hul uitsendings sal gebruik om luisteraars, wie se harte gereed is vir die Goeie Nuus, aan te raak.