Event Details


FEBA Tsjad saai weer uit, dié keer vanaf ’n nuwe stasie, RACE FM! Die radiostasie word egter deur vandale geteiken. Bid dat God FEBA Tsjad se programme sal gebruik om luisteraars se harte te verander en dat Hy die personeel en stasie sal bewaar sodat hulle kan aanhou uitsaai totdat almal in Tsjad die evangelie gehoor het.