Event Details


FEBA saai uit na verskeie lande reg oor Eurasië, maar talle plekke en mensegroepe is steeds onbereik. Bid dat God deure sal oopmaak in lande soos Oesbekistan en Tajikistan, waar die meeste mense Moslem is, sodat FEBA die Goeie Nuus kan deel met diegene wat dit nog nooit gehoor het nie.