Event Details


Aika, ’n luisteraar in Rusland, het vir FEBC se gebedsevangeliste gesê: “Ek kan nie onthou wanneer laas ek vreugde gevoel het nie. Ek voel alleen in die wêreld, asof niemand omgee of verstaan nie.” Nadat sy die evangelie gehoor het, het sy haar geloof in Christus geplaas en gesê: “Ek wil ’n kind van God wees, ek wil Hom Vader noem.” Prys God!