Event Details


Sosiale media is ‘n kragtige metode om die Goeie Nuus te deel, veral in lande waar Christene vervolg word. Prys God vir die geleenthede wat Hy skep en bid dat Hy die FEBA-spanne sal lei in hul pogings om inhoud te skep wat God se liefde oordra…totdat almal gehoor het!