Oorlog het die mense van Jemen met beperkte toegang tot kos, water en basiese mediese dienste gelaat. FEBA is deel van die Jemen-projek wat die evangelie van buite die landsgrense in Jemen uitsaai. Bid dat God Jemen se gelowiges van hul daaglikse behoeftes sal voorsien en dat die Jemen-projek vrug sal dra.