Event Details


Bid vir Noord-Korea. Die mense daar ly aan fisiese en geestelike hongersnood. Die FEBA Korea-span neem Noord-Koreaanse oorlopers in diens om vir hulle inhoud te help skep wat die Goeie Nuus op ’n manier kan deel sodat dit tot Noord-Koreane spreek. Bid dat hul harde werk baie vrug sal dra.