Event Details


FEBA Malawi het in Julie ’n nuwe besending 2-in-1 radio/oudio-Bybels ontvang en hulle dadelik aan luisteraarklubleiers begin uitdeel. Bid dat God elke toestel sal gebruik om Sy koninkryk uit te brei en dat Hy FEBA met alles sal voorsien wat hulle nodig het om die oes in te bring.