Dit is tyd vir FEBA Radio SA se Kersfees Radioprojek! Elke jaar samel ons fondse in spesifiek vir radioâs en oudio-Bybels om na ân spesifieke streek gestuur te word. Verlede jaar se projek het ân besending vir Soedan befonds en vanjaar se projek sal dieselfde vir Mali, Niger en Tsjad doen. Hierdie lande het ân gemiddelde volwasse geletterdheidskoers van minder as 35% sowel as baie beperkte internettoegang. Daarom is radio die perfekte medium waardeur mense God se Woord kan hoor en bestudeer. Bid dat die Here sal voorsien wat FEBA benodig om luisteraars in Mali, Niger en Tsjad met die evangelie te bereik.