Event Details


FEBA Kazakstan het hul uitsaailisensie meer as ’n dekade terug ontvang, maar het steeds nie ’n FM-frekwensie om op uit te saai nie. Ten spyte van dié uitdaging, gebruik FEBA Kazakstan sosiale media om verskillende gehore te bereik, en hul inhoud word deur duisende gesien! Bid dat God die span se pogings sal rig om die onbereikte mense van Kazakstan te raak.