Event Details


Japan se selfdoodsyfer styg terwyl mense worstel met eensaamheid. Die regering het nou n nuwe wet bekendgestel om die toename in sosiale isolasie aan te spreek. Vir baie Japannese mense is radio en aanlynplatforms hul enigste geselskap. Bid dat hulle FEBA Japan se programme sal vind sodat hulle God se liefde en vriendskap kan ervaar.