Event Details


Japan is sedert die begin van die jaar deur verskeie aardbewings getref. Mense is dood en huise vernietig. Bid dat God FEBA Japan se span wysheid sal gee in hul uitsendings, sodat hulle diegene wat verlies gely het, kan troos, en vir mense in dié donker tyd die Lig kan wys.