Event Details


FEBA Niger het drie aanbieders – Lidia, Mathieu en Salomi – aangestel. Hulle werk saam met FEBA Niger se direkteur, Godi Rabo, om die Goeie Nuus met die mense van Niger te deel. Bid dat God mense se harte in hierdie moeilike sendingveld sal voorberei sodat hulle na FEBA Niger se programme sal luister en die boodskap sal verwelkom.