Event Details


FEBA Indonesië se kinderprogram, Avontuur in God se Koninkryk, saai nou op Radio Heartline uit. Die aanbieder, wat bekend staan as Oom Timo, leer kinders en hul ouers hoe om die Bybel te lees en stiltetyd met God te hou. Bid dat FEBA Indonesië se program baie kinders sal bereik en ‘n nuwe geslag getroue Christene sal oprig.