Event Details


“Ek mis byna nooit ‘n preek op KanuYah FM nie. As ’n Moslem vind ek dit wonderlik dat verskillende pastore reg deur die jaar kan preek sonder om mekaar te weerspreek, ongeag die onderwerp of tema. Dis nooit die geval in my huidige godsdiens nie.” (FEBA-luisteraar in Mali)