Bid vir FEBA se bediening in Mali en Niger. Islam is in albei hierdie lande se kultuur verweef en gelowiges word gereeld mishandel of verwerp as onnatuurlik. Baie het geen kerk of pastoor as ondersteuning nie. Bid dat FEBA Mali en FEBA Niger se uitsendings gelowiges sal vertroos en ander sal inspireer om die ware God te soek.