Event Details


Die FEBA-uitsendings van Suid-Korea word uitgesaai na Japan sowel as na twee ander lande in Oos-Asië waar toegang beperk is. Bid dat hierdie beperkings opgehef sal word en dat die uitsendings die lewens sal aanraak van duisende wat in hierdie militêr-beheerde lande woon.