Event Details


Prys God vir FEBA se groeiende gehoor in Tanzanië, waar die Yao-mense na FEBA Mosambiek én FEBA Malawi se programme kan luister. Pastoor Amos Phiri het onlangs ’n paar dorpies in Tanzanië besoek en 125 nuwe luisteraarklubs gestig! Prys God vir hierdie geleentheid en bid dat baie van die Yao na Christus sal kom deur FEBA se uitsendings.