Event Details


In Rusland en die Oekraïne het die oorlog sover baie huwelike gekos. Ná ’n mislukte selfmoordpoging, toe sy vrou hom gelos het, het een man saam met FEBA se beraders gebid. “Die gebed was die beste deel van die hele konsultasie,” sê hy. “Ek kan vreugde in my hart voel. Ek glimlag selfs!”