Event Details


Bid vir FEBA Mali. Elke keer wanneer dit reën, word hulle geforseer om op te hou uitsaai weens die gevaar van weerlig. Bid dat hulle ‘n manier sal kry om die stasie op lug te hou tydens reënbuie, sodat meer mense God se Woord kan hoor.