Event Details


Prys God vir die miljoene luisteraars wat die Goeie Nuus al deur FEBA se radiostasies, internet-uitsendings, klanktoestelle en sosiale media-bediening gehoor het. Ongeag die land, taal, kultuur en uitdagings – ons is almal een in Christus. Bid dat ons Vader Sy teenwoordigheid onder Sy kinders bekend sal maak, en hulle die moed sal gee om die waarheid te deel met dié wat oor hul pad kom.