“Ek en my drie vriende is soldate en ons luister in die geheim na julle radio-uitsendings, want ons word nie toegelaat om na geestelike programme te luister of die Bybel te lees nie. Bid dat ons deur ons voorbeeld goeie getuies vir Christus sal wees.” (FEBA-luisteraar in Noordoos-Afrika)