Event Details


Prys God vir KanuYah FM se kragtige bediening aan die onbereikte mense in ‘n tyd van ernstige voedseltekort en konflik. Luisteraars ervaar daagliks God se werk in hul lewens, ten spyte van hul swaarkry. Bid asseblief dat meer mense God sal leer ken en hul lewens aan Hom sal gee.