Event Details


FEBA Tsjad is tans besig om na ’n ander perseel te trek onder die leiding van ’n nuwe direkteur, Palyo Ndenon. Bid dat God die span bymekaar sal bring en die oorgang vlot sal laat verloop, sodat FEBA Tsjad teen die einde van die jaar terug op die lug kan wees om die Goeie Nuus uit te saai.