Event Details


Bid vir FEBA Korea se Direkteur, Han Ki-Boong, en sy span. Benewens die 13 FM-stasies landswyd, saai hulle ook na Noord-Korea toe uit. Hulle ontvang baie terugvoer van luisteraars wat God herontdek nadat hulle afgedwaal het. Bid dat die FEBA Korea-span en hul luisteraars die volheid van God se genade sal ervaar.