Event Details


“Ek is van die Ifugao-stam en ek dank God vir die radioprogramme wat julle in ons taal aanbied. Julle het soveel vir ons omgegee dat julle die evangelie aan ons mense gebring het. Ons het inderdaad ook verlossing nodig.” (FEBA Filippyne-luisteraar)