Event Details


In Kazakstan het Moslemgebruike, soos die Ramadan-vas en gebede by die moskee, ‘n modegier onder jongmense geword. Tog is baie van hulle werklik op soek na die waarheid. Bid dat hulle Christus deur FEBA Kazakstan se sosiale media-uitsendings sal ontmoet en dat die ouer geslag ook hul harte vir God se Woord sal oopmaak.