Event Details


FEBA Taiwan het ‘n toekenning ontvang van die regering, genaamd  ‘Uitstekende Godsdiensorganisasie’. Hierdie toekenning word gewoonlik aan tempels gegee en selde aan ‘n Christelike organisasie. Ons loof God vir die personeel en vrywilligers van FEBA Taiwan en die uitstekende werk wat hulle doen.