Kom ons bid vandag ernstig vir die mense van Oekraïne en Rusland. Albei lande het reeds ‘n hoë prys in hierdie oorlog betaal. Bid vir die FEBA-spanne wat daagliks uitsaai, ten spyte van die risiko of persoonlike pyn, en bid dat die luisteraars wat na FEBA se programme luister, die waarheid en hoop sal vind waarna hulle soek.