Event Details


Bid asseblief vir die mense van die Oekraïne. “Hierdie lugaanval sirenes is skrikwekkend,” sê ’n luisteraar. “Ek is alleen hier in ’n nuwe stad … my ou tuiste, die hele stad, is vernietig.” Bid dat die mense wat ontwortel en in rou is, God se teenwoordigheid sal voel, en dat Hy vrede en hoop in Sy kinders se harte sal bring.